Management Structure


Mr Chris J Fortuin
Municipal Management
Ons strewe daarna om ons diensstandaarde en dienslewering te verbeter sodat dit ‘n verskil aan mense se lewens sal maak.

Mr Gary Cloete
Human Resource
Ons doelwit is om menslike hulpbronne te ontwikkel wat sal lei tot menslike welvaart.

Mr Immanuel Smith
Project Management
Ons wil verseker dat mense se lewenskwaliteit en selfrespek verhoog word. Fokus areas is dus om kwaliteit onderwys, opvoeding en sport fasiliteite te ontwikkel. Ook om kultuur erfenisse te bewaar, beskerm en te laat oorleef.

Mnr R Datadin
Financial Management
Deur doelgerigte bestuur, strewe ons na die bereiking van finansiële doelwitte en daardeur verseker ons finansiële lewensvatbaarheid.

Mnr JT Loubser
Economic Development & Tourism
Ons primêre doelwit is om werk en welvaart te genereer in ons streek. Die klem sal dus wees op grootskaalse verbetering in die algemene lewensstandaarde van mense, selfrespek en vryheid van keuse.

Ms Elizabeth Bezuidenhoudt
Administration
Ons strewe daarna om alle administratiewe aspekte van die raad effektief te ko-oordineer en deurgans te verseker dat dit verantwoordbaar, deursigtig en doeltreffend is.
NAMAKWA combines the unspoilt expanses of Namaqualand & Hantam Karoo to form a region of exquisite natural beauty & contrast. This is a land where ancient history, modern technology and the universe join in harmonious concord.
CONTACT US
Van Riebeeck Street
Springbok 8240
Tel:+27(0) 27 712 8000
Fax: +27(0) 27 712 8040
Emergency no: 10177