The biggest District Municipality geographically in South Africa
Header

Management

DEPARTEMENTSHOOFDE VAN DIE NAMAKWA DISTRIKS MUNISIPALITEIT EN HULLE VISIE/MISSIE

Municipal Manager

Manager: Financial Management

Manager: Human Resource

 Ms Madeleinne Brandt Mr Frikkie Rootman 
Mr Gary Cloete
Munisipale Bestuurder

Ons strewe daarna om ons diensstandaarde en dienslewering te verbeter sodat dit ‘n verskil aan mense se lewens sal maak.

Finansiële Bestuurder

Deur doelgerigte bestuur, te strewe na die bereiking van finansiële doelwitte en daardeur finansiële lewensvatbaarheid te verseker.

Hoof-Menslike Hulpbronne

Ons doelwit is om menslike hulpbronne te ontwikkel wat sal lei tot menslike
welvaart

Manager: Administration

Manager: Economic Development & Tourism

Manager: Projects

 Ms Elizabeth Bezuidenhoudt  Mr Chris Fortuin  Mr Immanuel Smith
Hoof – Administrasie

Ons strewe daarna om alle administratiewe aspekte van die raad effektief te ko-oordineer en deurgans te verseker dat dit verantwoordbaar, deursigtig en doeltreffend is.

Hoof – Ekonomiese Ontwikkeling

Ons primêre doelwit is om werk en welvaart te genereer in ons streek. Die klem sal dus wees op grootskaalse verbetering in die algemene lewensstandaarde van mense, selfrespek en vryheid van keuse.

Hoof – Projekte

Ons wil verseker dat mense se lewenskwaliteit en selfrespek verhoog. Fokus areas is dus om kwaliteit onderwys, opvoeding en sport fasiliteite te ontwikkel en meer toeganklik vir almal te maak. Ook om kultuur erfenisse te bewaar, beskerm en te laat oorleef.

Manager: Community Services & Safety

 Mr Willem Auret
Hoof – Gemeenskapsdienste

Basiese bestaansgeriewe word volgens doelgerigte programme aangespreek d.m.v. gesonde water, sanitasie, voedsel en goeie gehalte lewensstandaarde vir alle inwoners te bewerkstellig