FROM THE OFFICE OF THE MUNICIPAL MANAGER
Communicating with you in this fashion excites me a lot. This is due to the fact that you are very important people and friends, especially the tourists to our district. You can rest assure that our hospitality is outstanding – anything less than that is unacceptable. It is your right to receive the best treatment, whether you are an inhabitant, traveller, consumer, tourist, etc. It excites me even more to inform you that many of our senior officials have registered on the e-Blockwatch as volunteer assistants should you experienced any problems. You can also contact us at the following 24 hour emergency number: 10177. We have your safety and well-being at heart.
During the Namibian Expo held in May 2003, Namaqualand was identified as one of the outstanding tourism spots. It is not only because of our world renowned flowers but also for our cultural diversity, historic places, national parks situated in our area such as the Richtersveld and Namakwa parks, etc. I wish to extend an invitation to all our old friends to come again. For those that has never visited our area I can assure you that you will not regret it – it will be an experience of a lifetime - you will come again.
Ek gebruik die geleentheid om u mee te deel dat ons streek ryk aan ekonomiese ontwikkelings potensiaal is. Bekend vir sy verskeidenheid minerale is hier ruimte vir ontwikkeling en waardetoevoeging tot ons minerale. Tans is ons besig met die opstel van ‘n Geintegreerde Ekonomiese Ontwikkelingsplan vir die gebied. Deel van die studie word gewy aan die identifisering van ekonomiese lewensvatbare en volhoubare ontwikkeling. Besoek ons webtuiste gereeld vir vordering in die verband.
Kommunikasie is vir ons baie belangrik. Daarom het ons tans ‘n projek aan die gang om 30 radios in ons afgesonderde gemeenskappe te installeer ten einde te verseker dat gemeenskappe in tye van nood en rampe deur middel van die radios met ons kan kontak maak. Hierdie projek is deel van ons IDP en is bedoel om die lewe van ons mense te verbeter.
Thank you for visiting our website. I trust that you will enjoy what you find inside.
H J VISSER
MUNICIPAL MANAGER
DEPARTEMENTSHOOFDE VAN DIE NAMAKWA DISTRIKS MUNISIPALITEIT EN HULLE VISIE/MISSIE
 |
 |
 |
| Mnr Hendrik Visser |
Mnr Bernard Farmer |
Mnr Gareth Cloete |
| Musnisipale Bestuurder |
Finansiële Bestuurder |
Hoof - Menslike Hulpbronne |
| Ons strewe daarna om ons diensstandaarde en dienslewering te verbeter sodat dit 'n verskil aan mense se lewens sal maak. |
Deur doelgerigte bestuur, te strewe na die bereiking van finansiële doelwitte en daardeur finansiële lewensvatbaarheid te verseker. |
Ons doelwit is om menslike hulpbronne te ontwikkel wat sal lei tot menslike welvaart. |
| |
 |
 |
| Vakant |
Mnr Ivan Groenewald |
Mnr Isaac Hollenbach |
| Hoof - Administrasie |
Hoof - Ekonomiese Ontwikkeling |
Hoof - Projekte |
| Ons strewe daarna om alle administratiewe aspekte van die raad effektief te ko-oordineer en deurgans te verseker dat dit verantwoordbaar, deursigtig en doeltreffend is. |
Ons primêre doelwit is om werk en welvaart te genereer in ons streek. Die klem sal dus wees op grootskaalse verbetering in die algemene lewensstandaarde van mense, selfrespek en vryheid van keuse. |
Ons wil verseker dat mense se lewenskwaliteit en selfrespek verhoog. Fokus areas is dus om kwaliteit onderwys, opvoeding en sport fasiliteite te ontwikkel en meer toeganklik vir almal te maak. Ook om kultuur erfenisse te bewaar, beskerm en te laat oorleef. |
 |
|
|
| Mnr Willem Auret |
Vakant |
Vakant |
| Hoof - Gemeenskapsdienste |
Hoof - Werke |
Hoof - Paaie |
| Basiese bestaansgeriewe word volgens doelgerigte programme aangespreek d.m.v. gesonde water, sanitasie, voedsel en goeie gehalte lewensstandaarde vir alle inwoners te bewerkstellig |
Die doel van die departement is om die nodige infrastruktuut daar te stel om sodoende die lewenskwaliteit van almal te verbeter deur behuising, elektrisiteit, water en sanitasie. |
Hierdie department word befonds deur die provinsie en met die beperkte fondse wat beskikbaar is, is dit altyd moeilik om 'n diens te lewer, soos deur die verbruiker verlang word. Deur nuwe mikpunte en doelwitte aan werkers te stel sal gepoog word om die beste diens aan u te lewer. |
|